LETTERBOEK A - Z
R100,00Price
Die letterboek bestaan uit 341 bladsye wat met 13 aktiwiteite per letter die volgende dek:
Kleinletters:
- Inkleurprent
- Speeldeegmatjie
- Plakkerformasie
- Verf die letter
- Trek na in reënboogkleure
- Letter-lemone
- Dobbelsteen-letters
- Doolhof-letters
- Aanvangsklanke
Hoofletters:
- Klei-letters
- Trek na in reënboogkleure
- Verf die letter
- Lees en kleur in