top of page
KLANKEBOEK - Graad 1

KLANKEBOEK - Graad 1

R30,00Price

Die Klankeboek dek letters a - y (uitgesluit c, q, x en z). Elke letter het ongeveer 4 aktiwiteite en is ideaal vir die aanleer van letters, vaslegging, huiswerk, asook intervensie. 

Dit kan gebruik word deur onderwysers, sowel as ouers. 

Die volgorde van die letters is in lyn met die DBE boeke. 

Product Page: Stores Product Widget
bottom of page