top of page
Getalleboek 0 - 10 (2 - 6 jaar)

Getalleboek 0 - 10 (2 - 6 jaar)

R75,00Price

Getalle 0 - 10 (100+ bladsye)

Elke getal sluit die volgende in:

  • Reënboogkleure –  Die leerder(s) gebruik kleurkryte en trek die getal na met reënboogkleure. 
  • Soek en kleur in –  Die leerders tel die items in elke blokkie en kleur slegs die blokkies in met die toepaslike getal. 
  • Getalherkenning – Leerder(s) soek die toepaslike getal en omkring dit of kleur dit in. 
  • Getal Doolhof – Die leerder(s) soek die pad deur die doolhof deur die blokkies in te kleur van die begin tot die einde. 
  • Tien-raam– Leerder(s) dui die getal aan deur die korrekte aantal blokkies in die raam in te kleur. Trek die getal na. 
  • Teken appels– Leerder(s) teken die korrekte hoeveelheid appels in die boom. 
  • Reënboogkleure– Leerder(s) skryf die getalnaam in reënboogkleure met kleurkryte. 
  • Plakker Letterformasie - Leerder(s) oefen formasie deur plakkers te plak of met vingertjie te verf, deur in elke kolletjie 'n kolletjie te maak. Die aktiwiteit dek ook fyn motoriese vaardighede. 
Product Page: Stores Product Widget
bottom of page